Successfully reported
+34

Aloe Grove Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Aloe Grove, Off the R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aloe Grove Guest House is net 15 km buite die dorpie Queenstown geleë en bied gaste 'n keuse van verblyf in 'n stil atmosfeer.

Die gastehuis bied 'n keuse van eenhede vir selfsorg wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is en privaat badkamers met 'n stort of 'n bad het.

Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met gedeelde DStv sowel as WiFi-toegang is ook beskikbaar. Sommige van die eenhede het ook braaigeriewe. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Troeteldiere word ongelukkig nie aanvaar nie.

Die gastehuis bied ook aan gaste geriewe soos lapas, boma, volledig gelisensieerde kroeë, 'n swembad en speelgeriewe vir die kinders.

Aloe Grove Guest House is ideaal vir oornagverblyf, langer verblyf, trouverblyf of as 'n konferensie- en funksie-venue.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Aloe Grove, Off the R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloe Grove Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Aloe Grove, Off the R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZjNDdmLTljYmQtNGIyNi1iYjE3LWMwNzk1OGQyNDNlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm Aloe Grove Off the R392 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.817615535354 26.896379591436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang