Successfully reported

Aloe Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Phumza M
1 nag
5.0
Jun 2025

Excellent. I enjoyed my stay. The room was neat. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjies rustig en naby alles. Dit was baie lekker daar en rustig met baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wakheka Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, clean, and comfortable stay. I absolutely loved my stay at Aloe Guest Room. It was clean, peaceful, and very comfortable. The host was friendly and made sure I had everything I needed. I would definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikeziwe S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Great, thank you. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie M
1 nag
5.0
Feb 2025

Aangename ervaring. Sal beslis weer daar bespreek. Kuier was aangenaam. Is vriendelik ontvang deur eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dit was baie aangenaam en die eienaar en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was baie aangenaam om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Good. Ek het lekker en dit is 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coyla S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Fantasties. Besonder lekker. MediClinic naby geleë. Kamer ruim. Het 1-jarige binne gehou, want al was honde vriendelik, was die kuier area nie toegespan, so kon maklik stap na die swembad. Kamer was ruim genoeg om binne besig te hou. Sal weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin N
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Ek het net 'n enkel slaapkamer nodig gehad vir 2 aande en dit was voldoende. Ja, dit was voldoende aan wat ek verwag het van die plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful, clean, safe accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Aloe Guest Rooms
Thank you for your review. It was lovely to meet you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 430
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 430
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 430
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Kaptein Proctor Street, Brandwag, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9747883e38adaee34a7202da489e92e58e69b6383e516e39623f0772145f492f3521f11e7608ca99e0808d7a47a39ac9a15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R430 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 42 Kaptein Proctor Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.102379497376 26.202881597553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang