Aloe Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Tenth Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Aloe Haven is 'n verwelkomende gastehuis in 'n rustige buurt in Lichtenburg, wat stylvolle en gemaklike akkommodasie bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 4 eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, gratis WiFi en 'n slim-TV met stromingsdienste. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom het ook rugsteun-sonkrag en bied veilige onderdakparkeerplek. Dit is gerieflik geleë naby restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 47 Tenth Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Tenth Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang