Aloe Guest Loft
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Shoal Creek, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 030 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Aloe Guest Loft is in die rustige, omheinde White River Country Estate geleë in 'n stil doodloopstraat in Witrivier. Hierdie veilige gholflandgoed bied aan gaste ruim en gerieflike verblyf met die bykomende voordele van topgehalte sekuriteit en sonkrag, wat dit 'n ideale keuse maak vir paartjies of klein gesinne wat 'n vakansie of oornagverblyf soek.
Die solderkamer beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die solder kan gemaklik tot 2 volwassenes en 'n baba akkommodeer. Kwaliteit linne word voorsien.
Die solder het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die solder het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan die landgoed- en buiteklub se uitstekende geriewe geniet, insluitend gholf-, tennis-, muurbal- en roeibane, asook 'n swembad, klubkroeg en 'n fantastiese restaurant, alles binne maklike stapafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Shoal Creek, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Aloe Guest Loft het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Shoal Creek, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang