Successfully reported
+35

Aloe River House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Lazy River Road, Hennopsrivier, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Aloe River House is 'n plaashuis op die oewer van die Hennopsrivier, wat deur die Rhenosterspruit Natuurreservaat in Gauteng vloei.

Dit beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Daar is 3 en suite-badkamers en 1 aparte badkamer, wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is geisers, 'n stoof en 'n oond wat met gas werk, wat gaste tydens kragonderbrekings kan gebruik. Verder is daar ook herlaaibare gloeilampe wat die ligte tydens beurtkrag ondersteun.

Let asb. dat daar nie 'n TV of WiFi is nie, maar selfoonsein is wel beskikbaar en gaste kan hul eie internetstokkie gebruik. Gaste kan ook die bordspeletjies benut, die verskeie staproetes verken, langs die vuur in die groot boma ontspan of na die nabygeleë rivier se gekabbel luister.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 101 Lazy River Road, Hennopsrivier, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aloe River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Lazy River Road, Hennopsrivier, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22666ff0fe0b80007a838163422f37d9a3c0128d42e1b94335a9ac68e44c10e04258c479f13543a1a6ff4818f890120b291f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 101 Lazy River Road Hennopsrivier 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.837053174986 27.949821958197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang