Successfully reported

Aloe Rock Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacques P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowende lekker plek. Dit was een vir die boeke. Regtig besonders gewees. Gasvryheid en moeite het ons baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing & rejuvenating. Great stay - no issues. Clean & positive guest relations. Beautiful & tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende tuiste waar mens waarlik kan rus. Die plek is uitstekend en die diens was puik. Dis duidelik dat die eienaars uit hul pad gaan om mens te akkommodeer. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Most romantic weekend ever. The chalet was stunning, from the lovely furniture to the smallest detail, all fell into place for a wonderful and romantic weekend. We even received some surprises in the fridge, fruit bowl and a bottle of bubbly. The outside area is well laid out with multiple braais to choose from, and the jacuzzi area is well protected against the elements, making it enjoyable even during winter months. Thank you for having us; we were in need of such a lovely, relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Aloe Rock Cabin
Baie dankie vir julle mooi woorde.

Leandre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing and amazing. Our stay was amazing. It was exactly what we needed. Hannes and his wife made us feel so welcome and they went above and beyond with every detail to give us a romantic weekend. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Regtig 'n pragtige plek. Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Vreeslik lekker gebly. Baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die rustigheid was heerlik. Beslis die moeite werd om hier te gaan ontspan! Die beste cabin nog! Alles was netjies en skoon, die cabin, die tuine, die braai plekke. Dankie vir daai wonderlike vrugte mandjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie plek om uit te rus en jou self weer verlief en verlore te vind saam jou lewe. Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitsonderlik en meer as wat ons verwag het. Dit was 'n kort maar heerlike wegbreek met 'n luukse eenheid, wonderlike mense. Die ligging is veilig en baie privaat. Alhoewel jy so 7 km grondpad ry, was die pad regtig mooi. Die perseel is goed toegerus en hulle gaan uit hulle pad om dit mooi, gerieflik en privaat te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Breathtaking. Aloe Rock Cabin was the perfect romantic weekend getaway! It had all the facilities we wanted from braai, pool, jacuzzi and hiking trails with stunning views and very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 147

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqka6QPoEkk1ZYRQx1VONnidlZjppuXmsDdyq1wCdNi1s3xNUWc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 N4 Plaas Eljance, Moedwil 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.583448212093 26.891862379762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang