Successfully reported
+35

Aloe Rock Cave

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Farm Dwarsspruit 393, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Rock Cave skuil op 'n skilderagtige wildplaas in Moedwil, Noordwes. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies wat uit die stad se gewoel wil ontsnap en die natuurskoon wil geniet. 'n Klippaadjie lei vanaf die parkeerarea na twee groot houtdeure wat toegang gee tot 'n stoep met 'n uitsig oor 'n populierwoud. Die berg in die agtergrond sorg vir asemrowende sonsondergange in Afrika.

Hierdie knus klip-eenheid is uniek en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, elektriese ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n Google TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging.

Die eenheid lei na 'n lieflike klipstoep met 'n boma, ingeboude braai, rotspoel, Jacuzzi en buitestort. Daar is ook 'n gasbraai met buitemeubels.

Aloe Rock Cave is net 8 km vanaf die N4-hoofweg en 2 uur vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Sun City en Pilansberg Wildreservaat is ook net 40 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Desiree P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf en vriendelike gasheer. Verblyf het verwagtinge oortref! ‘n Fantastiese naweek en pragtige verblyf met alles wat jy nodig het en m...
Sien meer
Okt 2025
Carli V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, rustig, 'n stukkie paradys. Dit is werklik 'n klein stukkie paradys! Dis gerieflik en naby om 'n kort wegbreek te doen. Mens voel tuis met...
Sien meer
Okt 2025
Thesalene K
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlik, lekker en luuks. Ons het heerlik gekuier! Hierdie plek is absoluut luuks.
Sep 2025
Ananda D
Saam met lewensmaat
5.0
Super romantic breakaway. It is beautiful, a perfect breakaway for couples. It's romantic, clean, has a beautiful view and is peaceful....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Frantz J
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsverkwikkend. Heerlike wegbreekplek! Soveel moeite gedoen met verwelkomingsmandjie met vrugte en sjampanje. Heerlike bed en daar is aan alles gedi...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 147

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Farm Dwarsspruit 393, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Rock Cave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Farm Dwarsspruit 393, Moedwil, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf2baf53e3aad2fb7bc7c542b4c0d970b61d408b8fa1095637b486e6452f5bc9408248159d21be1140c8500699c87ed3d33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Eljance Game Breeders Farm Dwarsspruit 393 0315 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577409309402 26.894046374844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang