Successfully reported

Aloe Rock Self-catering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Emfrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelikheid in oortreffende trap. Ongekende vriendelikheid, niks is te veel en almal val oor hulle voete om jou te help. Blyplek was baie skoon en perfek uitgelê, mens soek niks meer nie! Baie sleg is die feit dat die kos by die hotel so duur is. Niks afslag, teen buitelandse pryse. Die SADEC lande kry afslag by die hekke, maar hier geen afslag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brad G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Awesome. What a lovely place. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely, clean and spacious. The self-catering house had everything one needs and a braai. We felt safe and it was very clean. There was ample parking space for the car and trailer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Very good. It was good. However, the DStv on the television did not work, and they could provide better and bigger towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Goeie oornagstopplek. Ons het vir Aloe Rock bespreek, maar is na Orange House toe geskuif. Dit was ruim en gerieflik, goed toegerus. Op die rant van Aus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ezette H
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Tevreden. Aloe Rock is 'n baie gemaklike huis met baie spasie. Dis skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise F
1 nag
4.0
Mei 2025

Waarde vir geld en die moeite werd om te besoek. Vreeslik oulik en gerieflike huis. Toegerus met die nodige ontvangs was baie goed en personeel by hotel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helmke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Loved it! Place to stay in Aus. Lovely cottage that the owner kitted out with love and thought. Also bigger than expected. 10 out of 10 from us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gesina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Teleurstellend. Onaangename besoek agv gebrek aan algemene gasvryheid in die dorp. Slegs Andrew en sy seun, die winkelier, was baie bedagsaam.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Lüderitz Street, Aus, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfSeNVY1SacBOXjhtjJ3LucFhWu0dkdFMblW8EtBlQsZ9O1m8J7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 60 Lüderitz Street Aus Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.665464121223 16.262137939504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang