Aloe Thorn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Nahemi Road, Jacana Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Thorn bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Jacana Estate, Witrivier, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eiendom beskik oor 4 pragtig ingerigte gaste-suites, elk met 'n en suite-badkamer. Die suites is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in kombuisies, slim-TV's met stromingsdienste, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl diegene wat die omgewing wil verken, staptoere, restaurante en staproetes binne maklike bereik sal vind. Met veilige parkering kan gaste 'n rustige nagrus in Witrivier geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mariska Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 3 Nahemi Road, Jacana Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Aloe Thorn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Nahemi Road, Jacana Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang