Successfully reported
+90

Aloe View Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg.

Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat individueel versier is. Vars, wit linne en toiletware word voorsien in elke kamer. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer. DStv en "split unit"-lugversorgers maak die kamers selfs nog geriefliker. Geregte, wat meeste van die tyd deur die eienaar self voorberei word, word genuttig in die ruim eetkamer.

Staan gerus 'n bietjie op die houtdek en verwonder jou aan die luisterryke uitsig oor die wingerde, die aalwyne en die wonderskone sonsondergange. Die dek is geskik vir funksies en tot 200 gaste kan geakkommodeer word. Die dek is ook 'n kuierarea met 'n ingeboude braai langs die swembad waar gaste 'n rustige atmosfeer kan geniet.

Aloe View Guest House is sentraal geleë en voorsien ideale verblyf vir besoekers wat Keimoes se pragtige besienswaardighede, soos Bakkiespomp, Tierberg met sy pragtige uitsig oor Keimoes en die magtige Oranjerivier.

Die kenmerkende waterwiel, ook genoem die Bakkiespomp, die Nederduits Gereformeerde Sendingkerk wat in 1889 gebou is en nou 'n Nasionale Monument is en die toeristeburo is alles stapafstand van Aloe View af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Damain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Main Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aloe View Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60ff80a55285789e25dc23d371d31fa69a7f034b5601e78495d1c1c33aef70edd9a6a5a72c6be18e5698a95316e8b702b708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.710234 20.976247
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang