Successfully reported
+22

Aloha B&B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tottenham Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloha B&B is in die pragtige woonbuurt Baysville, Oos-Londen.

Aloha 1 het slaapplek vir 5 gaste en Aloha 2 is geskik vir 2 gaste. Die ander 2 eenhede het elk slaapplek vir 3 gaste. Hierdie kamers is almal ten volle selfsorg, toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste word aangebied met gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die strand is net 3 km weg, winkelsentrums minder as 3 km weg, en die Casino sowat 4 km. Die publieke swembad sowel as die museum is naby. Die Oos-Londen-gholfbaan is 2,5 km weg en die ABSA-stadion en Buffalo Park is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 5 Tottenham Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloha B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tottenham Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ZDBmZTcyLTg5OTEtNGVmZC05MDc2LTU0NDA1NDdiYzg0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Tottenham Road Baysville 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.994581947761 27.90987610817
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang