Alphen Rijn
-
Kapasiteit: 9 persone
7 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Alphen Rijnweg, Oewersig, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Alphen Rijn is geleë in Oudtshoorn, 'n dorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir 7 volwassenes en 2 kinders. Matrasse is op aanvraag beskikbaar. Die 3 hoofslaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Een van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort. Die tweede badkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort met 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir kinders, terwyl die oorblywende slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Daar is 'n ekstra toilet op die grondvloer sowel as een in die motorhuis.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DSTV en Netflix. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond. Die opwasarea het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër.
Gaste kan buite ontspan en 'n verfrissende swem in die swembad geniet. Veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Die geriewe is slegs beskikbaar vir gaste wat bespreek het en nie vir enige bykomende gaste wat besoek aflê nie. Gaste kan fietsritte in die pragtige natuur neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brian Antoine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Alphen Rijnweg, Oewersig, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Alphen Rijn het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 9 persone
7 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Alphen Rijnweg, Oewersig, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang