Successfully reported

Altelekker

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Annie M
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly! Alles was perfect! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Sommer een groot plesier. Julle is altyd weer welkom. Altelekker groete.

Brenda B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Aangenaam. Pragtige plek met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie julle.

Francois O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Waarde, privaat, effektief. Altelekker het 100% opgeleef na die naam. Alles was soos adverteer. Die verblyf is puik en het gevoel soos my eie plek. Great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie, Francois. Dit was 'n groot voorreg gewees om jou hier by ons te verwelkom. Julle is altyd welkom.

Angelique B
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Netjiese akkommodasie, gerieflike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie julle. Dit sal al lekker wees om julle weer hier by ons te verwelkom!

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker plek. Die plek is mooi skoon en die diens is goed. Het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie julle twee. Ons verwelkom julle graag weer hier by ons.

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Great value for money. Modern accommodation with a personal touch! Love it. Very nice place and the owner is super friendly. Very impressed with the fact that you can cook for yourself with an induction stove and utensils in the room. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Thanks for our review, guys! You are awesome guests and are always welcome. All the best for your future plans. Kind regards Altelekker

Eugene V
1 nag
4.6
Aug 2025

Moeite werk. Baie lekker gebly. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom hoor.

Elmo P
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Baie lekker gebly, lieflike mense en lekker gemaklike beddens. Baie vriendelike en behulpsame diens, ek sal definitief weer daar bly. Goeie ligging vir besigheid en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie. Ons verwelkom julle enige tyd weer hier by ons.

Bianca L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Alles was baie skoon en netjies met alles wat jy benodig tot jou beskikking. Verblyf was aangenaam met baie goeie diens en gasvryheid. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie, Bianca. Was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Geseënde feesseisoen vir julle hoor. Altelekker groete Zelda

Olga G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekend, en sommer net lekker! Zelda is 'n uitstekende gasvrou. Heerlike nagrus gehad. Uitstekende matrasse. Regtig net 'n oulike plekkie en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ZELDA
Altelekker
Baie dankie vir ons mooi resensie, Olga. Dit was wonderlik om vir jou en Andre hier by Altelekker te kon ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Altelekker Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ZELDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Lobelia Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cfd5090a94833c8d2d5f5fc880e4f4ebd5ac6b097e1a5b0db95ce9c7c889a36071562d56d2cfc195f0e3c925d3537af36e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3 Lobelia Avenue Kanonkop 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7416864 29.4835115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang