Successfully reported
+33

Altelekker by die See

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Altelekker by die See is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai, Mosselbaai, 1,2 km van Danabaai se strand en 10 km vanaf die bekende Diaz- en ATKV Hartenbos-strand. Bewonder die prag van die Tuinroete, een van die gewildste vakansieplekke in Suid-Afrika.

Ons bied 'n duplekswoonstel met 3 slaapkamers, met 'n dubbelbed in 2 van die kamers, en die derde kamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Die leefarea bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, 'n TV-kamer met 'n DStv-pakket en gratis WiFi.

Daar is 2 balkonne waarvan een uitkyk op die see en pragtige sonsondergange. Kom sit en ontspan terwyl jy die skoonheid van ons omgewing beleef.

Die tuin het 'n buite braai-area, onderdakparkeerplek vir een voertuig en oop parkeerplek vir nog voertuie agter 'n geslote hek. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, bring net jou eie strandhanddoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elize P
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Pragtig en goeie ligging. Baie dankie vir die netheid en goeie diens. Ons wil altyd weer daar bly.
Okt 2025
Margaret Grobler G
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was nou absoluut die moeite werd om by Altelekker by die see tuis te gaan vir ons vakansie. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaa...
Sien meer
Jul 2025
Augusta P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en gerieflik. Verblyf was wat ons verwag het.
Jul 2025
Michelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. The owner was kind and we enjoyed the stay. Very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Sp V
Saam met lewensmaat
5.0
Opsomming - perfek. Soos die Engelse sou sê "home away from home" en beter. Heerlik gebly na die vriendelike ontvangs en afskeid van Abrie. Alles wat ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altelekker by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MzQ1OThiLTVlZmYtNGUxOS04ZTFjLWVkY2I1ZTc0NGM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 130 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang