Altelekker by die See
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Altelekker by die See is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai, Mosselbaai, 1,2 km van Danabaai se strand en 10 km vanaf die bekende Diaz- en ATKV Hartenbos-strand. Bewonder die prag van die Tuinroete, een van die gewildste vakansieplekke in Suid-Afrika.
Ons bied 'n duplekswoonstel met 3 slaapkamers, met 'n dubbelbed in 2 van die kamers, en die derde kamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Die leefarea bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, 'n TV-kamer met 'n DStv-pakket en gratis WiFi.
Daar is 2 balkonne waarvan een uitkyk op die see en pragtige sonsondergange. Kom sit en ontspan terwyl jy die skoonheid van ons omgewing beleef.
Die tuin het 'n buite braai-area, onderdakparkeerplek vir een voertuig en oop parkeerplek vir nog voertuie agter 'n geslote hek. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, bring net jou eie strandhanddoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Altelekker by die See het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang