Successfully reported

Altemooi

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Magda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Altemooi bly al te lekker. Alles was puik gewees. Baie lekker gebly. Woonstel volledig toegerus en baie vriendelik ontvang. Naby strand, winkels, restaurants, ens. Baie veilig. Sal hul beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker plek as jy net wil ontspan van als. Baie lekker gebly en gasvry ontvang. Lekker rustige area van Hartenbos. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal beslis teruggaan en beveel dit beslis aan. Die verblyf was perfek en die gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die prys is perfek en die verblyf is naby alle nodige winkels en vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susann
Altemooi
Melt julle is altyd welkom. Julle is wonderlike gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Susann
Altemooi
Dankie Erica Julle is altyd welkom en dankie vir 'n netjiese woonstel wat julle agtergelaat het. Sien uit om julle weer te ontvang. Susann

Coen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die woonstel bied alles wat 'n besoeker nodig het en meer. Luukse woonstel. Uitstekende ligging. Baie netjies. Uitstekend toegerus. Uitstekende diens deur eienaar. DSTV en WiFi baie gerieflik. Baie veilig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susann
Altemooi
Dankie Coen, dit was 'n voorreg om jou by ons te hê as gas. Tot weersiens Groete Susann en Leon

Deniska B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ontspanning saam vriende. Vriendelike verwelkoming. Plekkie is nuut, so alles is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het onder 1 dak. Beddens slaap baie lekker. Dit was 'n perfekte wegbreek vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Sal weer van dit gebruik maak. Angename verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susann
Altemooi
Lieflike familie. Sal hulle aanbeveel en alles was skoon en netjies gelaat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Spioenkopweg, Hartenbos, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad1230b4b98d1a28d320f9767d1e1e4279a66c323663e592d02073fd015e5a14b3ec0363fd1057bd606b73885755c4c66a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 17 Spioenkopweg Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.130982986558 22.11149443068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang