Successfully reported

Altes Landhaus Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wj C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende verblyf. Hierdie was die beste verblyf en het al ons verwagtinge oortref. Perfekte plek. Sal my vriende vir seker bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riemen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

I wish we had booked a longer stay! What a gem of a place! 5 star quality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Hoogs aan te beveel! Dit was 'n baie lekker verblyf. Skoon, netjies en vriendelike mense. Niks was te veel moeite nie. Die kos was heerlik en die diens puik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Excellent. Wonderful accommodation and food. Beautiful location and lodge, and gardens very well maintained. Friendly service, and nothing was too much trouble for the management and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Ons almal het die baie geniet. Ons was daar naby vir 'n troue. Die gastehuis is baie mooi, die kamers groot en ruim. Als wat ons nodig gehad het en meer was daar vir ons gewees. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke. Die natuurskoon en atmosfeer was baie mooi en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcris
Altes Landhaus Country Lodge
Dear Lettie Thank you for your kind words. It was our pleasure to host you at Altes Landhaus. Groete Di

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 21 of the Farm 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2b6d86e151ece50294ba373bb9497cd4a09d5c2711652cee8975211fff928752c66064cccd5b837b7df9ce0eed7cce3838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 21 of the Farm 47 Roodewal Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.474872279712 22.237850745972
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang