Successfully reported
+74

Altes Landhaus Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 21 of the Farm 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 170 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Altes Landhaus Country Lodge bied B&B en is op 'n rustige privaat plaas, sowat 12 km vanaf Oudtshoorn geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar jy die area se besienswaardighede kan verken.

Verblyf by Altes Landhaus Country Lodge bestaan uit 10 individueel versierde suites. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Boonop het elke kamer lugversorging en verwarming, 'n kluis om waardevolle besittings te bêre, 'n sitarea met TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt word in die restaurant op die perseel bedien, waar ander heerlike maaltye bestel kan word. Die lodge spog ook met 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n gastesitkamer, gratis WiFi-internettoegang, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die lodge is ook naby volstruisplase geleë, en sowat 16 km vanaf die Kangogrotte se ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wj C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Hierdie was die beste verblyf en het al ons verwagtinge oortref. Perfekte plek. Sal my vriende vir seker bring.
Apr 2025
Riemen H
Saam met lewensmaat
5.0
I wish we had booked a longer stay! What a gem of a place! 5 star quality!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Freddie H
Saam met lewensmaat
4.8
Hoogs aan te beveel! Dit was 'n baie lekker verblyf. Skoon, netjies en vriendelike mense. Niks was te veel moeite nie. Die kos was heerlik en die dien...
Sien meer
Apr 2025
Alan R
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent. Wonderful accommodation and food. Beautiful location and lodge, and gardens very well maintained. Friendly service, and noth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lettie D
Gesin met tieners
5.0
Ons almal het die baie geniet. Ons was daar naby vir 'n troue. Die gastehuis is baie mooi, die kamers groot en ruim. Als wat ons nodig gehad het en me...
Sien meer
Apr 2021

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 21 of the Farm 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altes Landhaus Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 21 of the Farm 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2b6d86e151ece50294ba373bb9497cd4a09d5c2711652cee8975211fff928752c66064cccd5b837b7df9ce0eed7cce3838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 21 of the Farm 47 Roodewal Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.474872279712 22.237850745972
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang