Successfully reported

Alwil Heaven sent

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Theresa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Modern ruim netjies. Woonstel was baie netjies en skoon. Dit was baie ruim en modern vir 'n gesin. Dankie, vir ons vriendelike ontvangs en hulp. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Manifiek. Pragtige plek met alles wat jy nodig het, sal miskien net aanbeveel om meer voorbereid te wees as daar kragonderbrekings is. Uitleg is perfek vir 6 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celine T
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Ruim en netjiese plekkie perfek vir groot gesinne. Die plekkie is perfek geleë en baie oulik opgerig. Ons sal Alwil Heaven vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Alwil, Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88553956f941ba15ea11cd8bbcc39d98c4c6539d1988bc20378a362829aaa359528739a5f4fe2cecaa159d039eb7c1941071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Alwil, Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.800726462784 20.050489424012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang