Successfully reported
+24

Alwil Heaven sent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Alwil, Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alwil Heaven Sent is in die hartjie van Struisbaai geleë en bied ongelooflike see-uitsigte! Hierdie selfsorgwoonstel bied idilliese kus-akkommodasie vir die hele gesin, binne loopafstand van die Struisbaai-promenade.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elk van hierdie slaapkamers se en suite-badkamers sluit 'n stort, bad en toilet in. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die ruim leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, breekware en eetgerei. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 10, 'n binnebraai (braai) en 'n asemrowende uitsig. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV.

Die leefarea lei na 'n patio met sitplek. Die Struisbaai-hawe is 1.3 km weg, waar gaste Parrie, die bekende bontvisvanger, kan sien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Alwil, Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alwil Heaven sent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Alwil, Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88553956f941ba15ea11cd8bbcc39d98c4c6539d1988bc20378a362829aaa359528739a5f4fe2cecaa159d039eb7c1941071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Alwil, Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.800726462784 20.050489424012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang