Successfully reported
+10

Alwil Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cinneraria Street, Alwil Ocean View Villas Unit 3, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alwil Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met gedeeltelike see-uitsigte, geleë in 'n veilige gebou in Struisbaai. Dit is 'n ideale tuisbasis vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solderarea het. Beide slaapkamers het toegang tot hul eie en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n binnebraai en 'n privaat balkon met 'n buite-eettafel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Struisbaai se hoofstrand en die promenade is maklik bereikbaar en is ongeveer 350 m weg. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die Suidelike Punt van Afrika is ongeveer 8 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad

Ligging

  • Cinneraria Street, Alwil Ocean View Villas Unit 3, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cinneraria Street, Alwil Ocean View Villas Unit 3, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a2b8af65518963bcedecce8535ea54afa9f0085c2d423e780028e42904e01cd55cb42901a504416d2340cf4bb4760637d90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Cinneraria Street Alwil Ocean View Villas Unit 3 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.800632666166 20.050380811114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang