Amabwe Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14A Frances Street, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amabwe Guest House is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Makhanda (Grahamstad) en is ideaal vir gaste wat die geskiedkundige dorp wil verken aangesien dit naby alle toeriste-besienswaardighede en historiese bakens is.
Verblyf word in 2 Klassieke Koningkamers en 2 Standaard 2-Enkelbedkamers gebied. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die Klassieke Koningkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die Standaard 2-Enkelbedkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Ander geriewe in elke kamer sluit gratis WiFi, 'n waaier, verwarmer en 'n slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale in. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike gastesitkamer met 'n TV en kaggel. Daar is ook 'n kombuis en eetarea waar ontbyt op die perseel bedien word.
Die ligging van die gastehuis is naby die Observatory Museum, St. Michael- en St. George-katedraal en die Pepper Grove Mall. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Malvin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 14A Frances Street, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Amabwe Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14A Frances Street, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang