Amakhala Bush Lodge
Beskrywing
Hierdie tent het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n groot ovaal bad. Daar is ook 'n dubbelstort, toilet, lugversorging en 'n kaggel. Elke tent het 'n privaat dek met 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Sluit verblyf, etes, sekere drankies en enige 2 safari-aktiwiteite in.
Huisreëls
'n Lys van safari-doendinge om van te kies sluit 'n wildrit, begeleide wandeling, rivierbootvaart en nagwildrit in.
Vanaf 1 Maart 2020 sal die bewaringsfooi verander word van R125 na R140 per volwassene en R75 na R70 per kind. Die tariewe tariewe sal slegs toegepas word vir gaste wat vanaf 1 Oktober 2020 by Amakhala lodges inklok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent is bo in die vallei en kyk uit oor 'n watergat. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en sy eie toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
'n Lys van safari-doendinge om van te kies sluit 'n wildrit, begeleide wandeling, rivierbootvaart en nagwildrit in.
Vanaf 1 Maart 2020 sal die bewaringsfooi verander word van R125 na R140 per volwassene en R75 na R70 per kind. Die tariewe tariewe sal slegs toegepas word vir gaste wat vanaf 1 Oktober 2020 by Amakhala lodges inklok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2, Between PE and Grahamstown, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang