Successfully reported

Amalfi Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Helgardt M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike verblyf en naby als. Sal beslis weer besoek. Baie gerieflike verblyf met alles wat ons benodig het. Baie sentraal geleë in rustige woonbuurt. Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Stylvol, gesinsvriendelik, goeie diens, waarde vir geld. Dankie vir goeie gasvryheid en 'n stylvolle oornag. Beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Amalfi Place
Baie dankie! Dit was ’n voorreg om julle hier te kon hê. Julle is altyd welkom by Amalfi Place!

Petrus Casparus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Ongelooflik lekker gebly. Dit voel soos huis. Gaan definitief weer hierdie plek boek as ek in Pretoria moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike gasvrou en baie skoon en netjies. Baie lekker gebly, baie netjies en skoon, so enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarne L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjiese, gerieflike akkommodasie met puik diens! Ons het heerlik gebly in die netjiese, gerieflike akkommodasie. Ons is bederf met puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Amalfi Place
Baie dankie vir julle mooi terugvoer – ons is bly om te hoor dat julle die netheid, diens en ligging geniet het! Ons neem kennis van al die terugvoer en julle is enige tyd weer welkom by Amalfi Place.

Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die verblyf by Amalfi Place was 5-ster gehalte! Ons was aangenaam verras met die dekor, geriewe en al die ekstras. Dit het ons stoutste verwagtinge oortref. Van gratis sjerrie, sjokoladetjies, melk en botteltjies water. Amalfi Place is geleë in 'n baie mooi en stil gedeelte van Garsfontein. Ons het baie veilig gevoel en daar is veilige parkering. Lizette en haar man was baie vriendelik en gasvry en het uit hul pad gegaan om ons verblyf van 6 nagte so aangenaam as moontlik te maak. Ons was skoon hartseer toe ons moes vertrek. Ons sal beslis weer by Amalfi Place tuisgaan wanneer ons Pretoria besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Amalfi Place
Baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi terugvoer! Ons is opreg bly dat julle die verblyf so geniet het en dat die klein bederfies julle verblyf spesiaal gemaak het. Dit was vir ons ’n groot plesier om julle hier te hê en julle was wonderlike gaste – altyd vriendelik en respekvol. Ons sien baie uit daarna om julle weer by Amalfi Place te verwelkom wanneer julle weer Pretoria toe kom.

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Net wat benodig word vir 'n naweekverblyf in die stad. Baie netjies en skoon verblyf met alles wat benodig word vir 'n naweekverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Amalfi Place
Baie dankie, ons is bly julle het die naweek geniet.

Susan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Voldoen aan al ons behoeftes. Ons was baie tevrede en sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Presies reg. Baie lekker gebly. Stil, skoon, veilig, gawe behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie vriendelike mense. Sal weer daar oorbly, baie dankie. Goeie diens en baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Amalfi Place
Dankie Wilma.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 397 Walter Bunton Street, Garsfontein, Pretoria East, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21e9fc22821e1380b8b7b22ee2e48a42a6f58c3eda41f45271903bfa0ee990f17e0e07e28bdd2d0b592826f72c503f59e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 397 Walter Bunton Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.78654747644 28.296710777603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang