Successfully reported

Amanda's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het tog te lekker gebly! Definitief aan te bevelen! Was vriendelik en tegemoetkomend. Huis was skoon en netjies, maar ook lekker huislik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Great place, feels like home. Warm and friendly owner. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gesellige verblyf in 'n huislike atmosfeer. Ons bly al in Amanda se huis vanaf 2018. Amanda is 'n wonderlike, sorgsame gasvrou wat die gerief van haar gaste hoog ag. Die huis is goed ingerig, silwerskoon en bied 'n gesellige, huislike kuier atmosfeer. Ons het die heerlike laatmiddag winterson op die stoepie agter geniet (ons weet van ervaring dat die voorstoep lekker koel in die somer is). Die vuurherd bly 'n wenner! Baie dankie vir die elektriese komberse. Ons sal hierdie verblyf altyd kan aanbeveel en sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

Besige pad. Omgewing relatief stil, maar snags hou die honde se geblaf en op en af jaag van voertuie jou uit die slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Uitsonderlike 5 dae lange verblyf! Besonder lekker huis om tuis te gaan. Netjies, met alles wat nodig is in die huis. Die tuin is besonder verfrissend en kalmerend. Ruim vertrekke maak dit ekstra spesiaal. Waaiers en 'n verwarmer is beskikbaar vir wanneer nodig. Veilige parkeergarage vir die motor. Veilige, rustige omgewing naby die dorpsentrum. Sal baie beslis weer daar bespreek! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Thanks for great accommodation Very cosy and comfortable. Extremely clean and had all the necessities we needed. Good security. Loved having the dog around. Was a highlight of the kids visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Baie lekker, lieflike huis Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frankie S
1 nag
5.0
Des 2019

Baie gerieflik en netjies. Kan Amanda's Cottage aanbeveel. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Albert Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhZTYxZjcxLTRkZjMtNGM0ZS05ZjQ0LTI1YzAwMzNlODhmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 55 5 1 5 14 Albert Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.604981064241 22.200848442328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang