Successfully reported

Amande Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dale M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Cozy and warm. Easy to access and very clean. It was great. The rooms were spacious and clean with comfy beds. There were also delicious rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die beste verblyf in Moorreesburg! Uitstekende verblyf! Ek sal vir seker weer daar bly. Thelma het my selfoonlaaier, wat ek in die kamer vergeet het, by familie gaan aflaai wat ek baie waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mienke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies, vriendelik en veilig. Dankie vir die lieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola B
1 nag
5.0
Apr 2025

Perfect. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Aangenaam verras. Netjies en alles wat mens benodig! Stil en rustig. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihet B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Gemaklik & rustig. Ons het lekker geslaap. Ons was baie tevrede. Mooi netjiese plek. Skoon & mooi gemaak met blomme. Stil atmosfeer. Ons kon ons waentjie buite in die straat parkeer, so die area is veilig. Enigste verbetering sal die vensters wees. Dis effe donker binne die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Gerieflike verblyf. Netjiese en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Rustig en veilige plek. Baie lekker gebly. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anna-mari K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf. Heerlike vars beskuit was 'n bonus! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlike gebly. Vinnige kommunikasie. Gemaklike plekkie in 'n rustige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Christiaan Carstens Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA344509aabc4a08d5b145fe424551d1cb5c27e5534b9537c8b717da50ff4842bd9cd952d4f9578c8d75431b7b9ea7ce610b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 6 Christiaan Carstens Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.159221738118 18.658325018828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang