Successfully reported
+14

Amande Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Christiaan Carstens Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Amande Gastehuis is in 'n woongebied in Moorreesburg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis wat smaakvol versier is.

Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, asook gratis WiFi.

Daar is braaigeriewe op die perseel en parkeerplek voor die huis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dale M
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy and warm. Easy to access and very clean. It was great. The rooms were spacious and clean with comfy beds. There were also deliciou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lizette B
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste verblyf in Moorreesburg! Uitstekende verblyf! Ek sal vir seker weer daar bly. Thelma het my selfoonlaaier, wat ek in die kamer vergeet het, ...
Sien meer
Sep 2025
Mienke K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelik en veilig. Dankie vir die lieflike verblyf.
Jun 2025
Nicola B
5.0
Perfect. Highly recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Eugene N
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam verras. Netjies en alles wat mens benodig! Stil en rustig. Ons het heerlik gekuier!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Christiaan Carstens Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amande Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Christiaan Carstens Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA344509aabc4a08d5b145fe424551d1cb5c27e5534b9537c8b717da50ff4842bd9cd952d4f9578c8d75431b7b9ea7ce610b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 6 Christiaan Carstens Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.159221738118 18.658325018828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang