Successfully reported

Amandia Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Martin A
1 nag
5.0
Sep 2025

Ideale oornag stop in Bloemfontein. Skoon en netjies, vriendelike eienaars, goed geleë met 'n pragtige tuin en voldoende veiligheid. Die ligte selfmaak ontbyt is 'n absolute wenner as mens vinnig aan die gang wil kom vir 'n lang reisdag. Die hele pakket wat aangebied word, is na my mening uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir jou vriendelike verslag. Waardeer dit baie! Kom gerus weer! Groete

Madelein H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het gereis na Bloemfontein vir familie kuier. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Stil buurt. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Kom gerus weer!

Franje B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en cozy. Die verblyf was lekker en die gastehuis skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina Y
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amandia is 'n baie netjiese en gemaklike plekkie. Ons sal beslis weer daar bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie! Julle was aangename gaste! Kom gerus weer! Amanda

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal weer by Amadia bespreek. Baie vriendelik ontvang. Die kamer is perfek vir oornag stop en beskik oor alles wat nodig is. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker! Baie lekker gebly. Eienaar baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker! Baie aangename eienaar. Mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie goeie waarde vir geld. Amandia is tops, baie lekker gebly! Veilig en skoon. Die kamers is in een huis en baie gerieflik, alhoewel van die ander gaste met kinders dalk ietwat lawaaierig was tot laat, het dit nie afbreuk gedoen aan die algehele indruk en ervaring van die plekkie nie. Sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie! Kom gerus weer.

Russell D
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Best place, best price. For the last 3 years, I have spent about 20+ nights a year in Bloem - this was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Thank you, Russell! Much appreciated! Please, come again! Amanda

Estie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gesellig, lieflik en berustend. Ons was aangenaam verras met die lieflike geselligheid wat ons ervaar het by Amandia Gastehuis. Tannie Amanda was vriendelik en gasvry, en my dogtertjie het self dadelik gesê ons sal vir seker weer daar oorslaap. Dit was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 William Trollip Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTAwMWY0LTM3ZDUtNGMzNC04OTA3LWE1NDdlYWE0YmUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 209 5 1 5 21 William Trollip Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08264 26.20201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang