Successfully reported

Amanzi Game Reserve

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Werner D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Waardevolle plek. Baie netjiese plek, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Peaceful. Bernice and the team, especially at the restaurant, are lovely people. Quiet, pleasant, and very educational. It's a massive farm with a lot of space and fresh air, mostly lovely buildings, and one gets to see different types of wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very nice. Friendly staff and clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Good morning Chane, I trust that you are doing well. It was a pleasure welcoming you here at Amanzi. Thank you so much for your kind words and we look forward to welcoming you back. Kind regards, Amanzi Game Reserve

Theona B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Eenvoudig heerlik. Pragtige plek, vriendelike personeel, akkommodasie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Goeie Middag Theona Vertrou dit gaan goed met u. Baie dankie vir u mooi woorde. Lekker dag verder, Amanzi Game Reserve

Odette B
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf. Amazing game drive. Ons verblyf was besonder lekker. Die chalet was gerieflik ingerig en warm (iets wat luuks is in Julie in die Vrystaat). Die beddens was super gerieflik en die beddegoed warm. Die game drive Saterdagoggend was ongelooflik en die toergids het regtig moeite gedoen met die toer. Die koffie en muffins halfpad was heerlik. Die leeu mannetjie het so hard gebrul dat dit gevoel het of hy langs jou is. Die kos by die restaurant was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Goeie middag Odette Vertrou dit gaan goed met jou. Baie dankie vir die mooi woorde en ons sien uit daarna om jou weer terug te verwelkom hier by Amanzi. Lekker dag verder, Amanzi Private Game Reserve

Azel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Hier kan jy ontlaai. Die bergchalets is ruim, baie mooi en netjies. Die stoep waar jy kan braai, het die mooiste uitsig. Hier is jy waarlik in die bos met styl. Die leeus se gebrul maak dit ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Goeie dag Azel, Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit word baie waardeer. Julle ondersteuning word opreg waardeer en ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Asemrowend en die personeel by ontvangs is ongelooflik vriendelik en bekwaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Beste Shirell, Baie dankie vir die groot kompliment, dit word ongelooflik baie waardeer. Ons hoop ons sien julle gou weer hier by Amanzi! Vriendelike groete Amanzi Game Reserve

Elizabeth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic. Nicely, and I appreciate the good services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Dear Elizabeth, Thank you for the wonderful compliment and thank you for staying with us; your support is much appreciated. We hope to see you soon again! Many thanks & kind regards, Amanzi Game Reserve

Annemie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ongelooflik lekker, diens was puik, kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Goeie dag Annemie, Baie dankie vir die wonderlike kompliment en positiewe terugvoer, dit word baie waardeer. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete Amanzi Game Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kleinrietfontein, Brandfort District, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973b32fd8f1b209efe0182880d6aa4debc68f0368a29fee7e624690f4d517afcce95ec587070ee55999a8e1fa41f8ed2a08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.597591208077 26.43009059879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang