Successfully reported
+53

Amasun B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Stander Street, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

AmaSub B&B bied gesofistikeerde, gerieflike en bekostigbare verblyf met tradisionele dekor en vriendelike gashere. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die ruim leefareas skep die ideale ruimte waar gaste saam kan kuier.

Uit die 5 kamers wat beskikbaar is, is 4 ruim en kyk na die noorde. Die vierde kamer is effens kleiner, maar toegerus met 'n kombuisie wat lei na 'n private binnehof met braaigeriewe. Geriewe in die kamers sluit in plafonwaaiers, TV's met DStv, WiFi-toegang, werkstafels, yskaste en koffie- en teemaakgeriewe. Die hele huis is gemeubileer met pragtige antiekware.

'n Heerlike ontbyt word soggens bedien. Aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

AmaSun B&B dien as 'n goeie basis wanneer jy die Tuinroete wil verken. Dit is ideaal geleë vir daguitstappies na die omliggende areas en besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 34 Stander Street, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amasun B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Stander Street, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlM2JiZTcwLWNhMGMtNDViMi04ZDlkLTQyZGVjNGQyMWE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 34 Stander Street Bergsig 6539 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956716375949 22.47661113739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang