Successfully reported
+23

Amber Light Beach Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 362 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amber Light Beach Cottage is sentraal geleë in die dorpie Wilderness, met toegang tot die strand, die strandmeer en Wilderness Village met sy winkels, restaurante en supermark. Amber Light is 'n sonderlinge en unieke rondawelstyl gastehuis met 'n grasdak. Die eiendom het 'n koffiewinkel op die perseel met 'n dek wat uitkyk oor die Wildernismeent en gedeeltelike uitsigte oor die see in die verte.

Gerieflike verblyf word gebied in 5 smaakvol versierde en suite-gastekamers. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea met 'n mikrogolfoond en broodrooster. Daar is ook 'n gemeenskaplike binnehof met ingeboude braaigeriewe vir gaste om te geniet. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis wat slegs beskikbaar is vir gaste wat die hele kothuis bespreek.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en gratis WiFi. Dit is die ideale plek vir diegene wat die dorpie Wildernis en besienswaardighede langs die welbekende Tuinroete wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 362 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amber Light Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 362 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b430c0bc458193b3bd0d8ff742a8e69e3f66b5b05c7d8c5301aff0b874f17fd4cefca9cef6e95ef1dad9f351b668217a7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 362 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.99258453848 22.578620240092
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang