Successfully reported
+83

Amberdale Estate Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Farm Maidenhead Portion 72, Amberdale 1, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R605 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amberdale Estate Self-Catering is net buite Komani in die Oos-Kaap geleë en bied gerieflike akkommodasie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eiendom bied 4 eenheidsoorte. Tweepersoonskamers het privaat slaapkamers met gedeelde badkamers, 'n kombuis en sitkamers. Die dubbelateljeewoonstel is 'n oopplan-eenheid met sy eie badkamer, kombuis, sitkamer en braai-area. Die driepersoonsateljeewoonstel is 'n groter oopplan-eenheid met 'n privaat badkamer, kombuis, sitkamer en braai-area. Die tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir gesinne of groepe en sluit twee slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n braai-area in. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, slim-TV's en gratis WiFi.

Geriewe op die eiendom sluit braai-areas en veilige parkering in.

Amberdale Estate is 4.6 km vanaf die sentrum van Komani, waar besoekers winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bonile B
Saam met lewensmaat
5.0
I slept two nights. It was very peaceful. I would love to state on behalf of my family and friends that Lekeslaap is the place to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Stefan D
5.0
Was lekker. Baie lekker plek en waarde vir mens se geld. Dis bekostigbaar.
Jul 2025
Zonel K
Besigheidsreis
5.0
Ons sal graag weer by Amberdale oorslaap as ons weer in die omgewing reis. Amberdale Estate Self Catering was baie netjies. Ons het so lekker snoesig ...
Sien meer
Mei 2025
Karen V
5.0
A very pleasant place to stay and tastefully decorated. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
SONJA V
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was ongelooflik baie netjies en al die geriewe was beskikbaar. Baie lekker gebly, weg van die dorp se geraas. Baie rustig gevoel, ek bly op 'n pla...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert Jeremiah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N6, Farm Maidenhead Portion 72, Amberdale 1, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amberdale Estate Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 605
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 605
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 605
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Farm Maidenhead Portion 72, Amberdale 1, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0095dafd34ad2418a871181ccd38f9f543d584ca095b30d8f10be8eea1b8e403d4422d5edb73b6f49fae34e31624b1d6865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 N6 Farm Maidenhead Portion 72 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.90057781809 26.831590415083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang