Amberhall Guesthouse
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Blandford Road, Noordhang, Randburg, 2188, Gauteng
- Vanaf R1 843 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Amberhall Guesthouse is in die Johannesburg se Noordelike Voorstede geleë en bied gerieflike verblyf in ’n smaakvol versierde gastehuis wat ontwerp is om aan die behoeftes van sakereisigers en vakansiegangers te voldoen. Die oorspronklike opstal is in 2017 opgeknap en bied 5 elegante kamers met persoonlike dienste en aandag aan detail.
Elke kamer bied lieflike uitsigte en het ’n ekstra lang bed met ’n groot duvet en perkallinne. Elke kamer beskik oor lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ingeboude kaste, lessenaar en ’n yskas met vars melk en gebottelde water. Elke badkamer het ’n verhitte handdoekreling en snoesige wit badhanddoeke. Sommige kamers het ook ’n vrystaande bad. Tariewe sluit ’n heerlike ontbyt in die ontbytkamer in.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea met ’n heerlike kaggel, TV en biblioteek. Gaste kan in die pragtige welige tuin ontspan wat ’n lieflike plek het vir skemerkelkies en dit kyk uit oor die vallei. Geniet die voëllewe en onthou om jou verkyker saam te bring. Daar is ’n onderdak braai-area vir gaste om te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elisabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 109 Blandford Road, Noordhang, Randburg, 2188, Gauteng
- Gaste dink Amberhall Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Blandford Road, Noordhang, Randburg, 2188, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang