Successfully reported

Ambiance Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ansie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Just one word: 'the best' ever! It was the best guesthouse we ever booked. Lindie gave us great service and went out of her way to help us arrange UBER. That was such a relief!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit is nou regtig 'n baie oulike gastehuis! Enige iets wat jy benodig, is daar! Baie lekker gebly! Ambiance is regtig 'n baie oulike gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustigheid en veilig ontspanne. Baie lekker gebly, al mooi netjies en modern, baie vriendelik, baie hulpvaardig, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie nice, dankie. Dit was naby alles in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Waarde vir geld en gemaklik. Ek het baie lekker gebly, die kamer is baie netjies, baie skoon en baie gemaklik. Die kleinste dienste was puik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilco Van De Kraats V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Nice, safe place. And for us, the best location. Ambiance Guesthouse was very nice for us. Safe, complete place with enough privacy. Clean pool. Our two stays in Feb. 25 were very convenient for us. When back in SA, we will try to stay again at this guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflik, stylvol en goed geleë. Baie dankie vir jou gasvryheid, ons het baie lekker gebly. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teleni S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Really enjoyed my stay. The room was clean, neat and big.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroll H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Definitief my go-to in PTA. Ja. Baie stil en privaat. Ruim parkeerplek. Skoon en netjies binne. Smaakvol gemeubileer. Dit is baie gerieflik geleë. Geen lawaai en daar was baie gaste. Het baie veilig gevoel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Dit was baie aangenaam en baie veilig. Ons het heerlik gebly. Ek stel voor julle installeer net plugs by die voorste slaaparea sodat mens die warm komberse kan aanskakel. Daar is geen plugs daar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2ExOWM1LWRkMjQtNDk4Ni1hZDZmLWMyMzhjMTI4NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 28 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.762816 28.249116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang