Successfully reported
+20

Ambiance Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt Menlopark in Pretoria geleë. Die instansie is sentraal geleë naby winkelsentrums, vermaakgeriewe en die sakekern, asook maklike toegang tot die N1-hoofweg.

Die gastehuis beskik oor 'n gerieflik versierde kamer wat met óf 'n koningingrootte- óf 'n koninggrootte-bed ingerig is. Elke kamer het 'n klein kombuisie en en suite-badkamer. Die kamer word op versoek met vars handdoeke en lakens versien. Ander geriewe sluit verwarmers, haardroërs, strykgeriewe en 'n gratis WiFi-verbinding in.

Ambiance is sentraal geleë in Pretoria. Dit is slegs 2,1 km vanaf die Universiteit van Pretoria, slegs 3,4 km vanaf Loftus Versveld-stadion, en 1,5 km vanaf Hoërskool Menlopark.

Hierdie eiendom het sonpanele en 'n rugsteunkragstelsel en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ansie H
Saam met lewensmaat
5.0
Just one word: 'the best' ever! It was the best guesthouse we ever booked. Lindie gave us great service and went out of her way to help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marike S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit is nou regtig 'n baie oulike gastehuis! Enige iets wat jy benodig, is daar! Baie lekker gebly! Ambiance is regtig 'n baie oulike gastehuis!
Jul 2025
Desire G
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid en veilig ontspanne. Baie lekker gebly, al mooi netjies en modern, baie vriendelik, baie hulpvaardig, baie veilig.
Apr 2025
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice, dankie. Dit was naby alles in die omgewing.
Apr 2025
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, stylvol en goed geleë. Baie dankie vir jou gasvryheid, ons het baie lekker gebly. Alles was perfek!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Ambiance Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2ExOWM1LWRkMjQtNDk4Ni1hZDZmLWMyMzhjMTI4NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 28 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.762816 28.249116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang