Ambience Inn
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Wally Scott Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ambience Inn skuil in 'n welige tuin in Witrivier. Dié B&B bied verblyf aan toeriste wat die Laeveld Legogote-streek besoek. Die akkommodasie het uitgebreide tuine en 'n 15 meter soutwater swembad wat ideaal is om af te koel na 'n dag op safari na die Kruger Nasionale Park, of 'n skilderagtige daguitstappie na die prag van die Panoramaroete, insluitend God's Window, Graskop en Sabie.
Verblyf word gebied in 5 Koninginkamers en 1 Tweelingkamer. Die koningingrootte-kamers met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die tweepersoonskamer met lugversorging is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Al hierdie slaapkamers het 'n privaat ingang, voorstoep en binnehof met 'n bykomende buitestort. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. 'n Heerlike ontbyt word op die onderste stoep langs die koi-dam bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Wally Scott Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Ambience Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Wally Scott Street, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang