Ambleside
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fourth Avenue, Umtentweni, Port Shepstone, 4236, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ambleside is in die lieflike dorpie, Umtentweni, 2 km noord van Port Shepstone.
Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede wat individueel versier is. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met OpenView, 'n kombuisie met 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe. Die East Wing is 'n drieverdiepinghuis met slaapplek vir 10 gaste. Die South Wing is 'n ateljee-woonstel met 'n kamer langsaan wat deur 'n skakeldeur bereik word en slaapplek aan 4 gaste bied. Die North Wing het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die Studio is weer 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 4 gaste.
Die eenheid bied 'n uitsig oor die sprankelende, sonverhitte swembad, Jacuzzi en die tuin met 'n stroompie wat daardeur kabbel. Al die eenhede kan saam bespreek word. Let asb. dat musiek en partytjies nie toegelaat word nie.
Die eienaars woon by Ambleside en is beskikbaar om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Goed-gesosialiseerde en -gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar dit beloop 'n ekstra fooi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nellie Sumi-og Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2 Fourth Avenue, Umtentweni, Port Shepstone, 4236, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ambleside het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fourth Avenue, Umtentweni, Port Shepstone, 4236, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang