Ameib Nest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Ameib Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Ameib Nest is bied selfsorgverblyf in Kleine Kuppe wat ideaal vir die hele gesin en vriende is.
Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die IJG Trails en Ryklief Hill is binne stapafstand vanaf die verblyf, terwyl The Grove Mall 1,6 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Joyce Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 97 Ameib Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Ameib Nest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Ameib Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang