Successfully reported
+12

Amelia Gastekamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjerivier Boerdery, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Amelia Gastekamer is 'n knus oornaggastekamer wat op 'n plaas 12 km buite Prieska geleë is.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n werkbank, 'n dubbelbed en 'n enkelbed met kraakvars wit linne. 'n Groot instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele waar gaste hul oggendkoffie kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte oor die plaas bewonder.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Daniel C
Saam met lewensmaat
5.0
Die moeite werd. Pragtige, skoon eenheid. Rustig en veilig. Gasvrou baie gaaf, sal beslis dit aanbeveel by ander.
Sep 2025
Mariza D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik en veilig. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jc S
Saam met vriende
5.0
Baie mooi uitsig en baie lekker gekuier. Baie vriendelik ontvang ook. Sien sterre.
Mrt 2025
Hetta M
5.0
Beslis die moeite werd! Waardevol, veilig en gerieflik.
Nov 2024
Andre D
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi plaas opset met mooi uitsig. Baie netjiese en gerieflike badkamer en slaapplek. Baie mooi plaas opset, sal dit enige tyd aanbeveel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Oranjerivier Boerdery, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Amelia Gastekamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjerivier Boerdery, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1986a0793b9b3a2f3acda55babeef58051d6b4d39b17fd73630838c1aac0341c7aca4deee5d12982a9c4d6f7a74fcb12768c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Oranjerivier Boerdery Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.676359485744 22.772096693516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang