Successfully reported

Amelia's by the Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Martiens J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflik spesiaal! Absoluut fantasties gebly! Skoon, mooi, pragtige uitsig! Vriendelike gasvrou en -heer! Was hartseer om te vertrek, gaan vir seker weer daar kuier! Ons het so tuis gevoel, al die bederfies in die woonplek was spesiaal! 'n Moet vir enigeen wat spesiaal wil voel, weet net hoe! Baie baie dankie julle 2!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Liewe Martiens WOW baie dankie vir hierdie ongelooflike gaste resensie. Ons voel baie trots. Ons is so bly julle het so lekker gebly en al die bederfies geniet. Dit is ons passie om al ons gaste so spesiaal te laat voel. Ons kan nie wag dat julle nie vir die dag as ons stukkie hemel met julle weer kan deel. Baie dankie dat julle by ons gebly het, julle was fantastiese gaste en waardeur hoe mooi, skoon en netjies julle ons verblyf gelos het. Yours in hosting Jeanne en Tony

Carien P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Truly a slice of heaven. Wow wow wow! We loved it! Jeanne is a fantastic host. She puts in so much effort to prepare your room. Little details like complimentary rusks, makeup remover wipes, and mosquito spray. We felt so welcome and at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Dear Carien Thank you for this amazing review and sharing your experience about your stay with us. It was a pleasure to host you and we loved meeting you. We look forward to welcoming you back to our slice of heaven again. Thank you for choosing to stay at Amelia's by the Sea. Yours in hosting Jeanne and Tony

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wow. Fantasties gebly. Jeanne is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

As jy jou wildste vakansiedrome wil oortref, beveel ek Amelia's by the Sea aan. Ons het vreeslik lekker daar gebly. Pragtig skoon, rustige en ten volle toegeruste eenhede, met net die mooiste uitsig oor die see. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons so spesiaal te laat voel. Daar was persoonlike verwelkomingsboodskappe, verrassings en bederfies strategies deur die eenheid geplaas, tot ons hondjie is verwelkom met 'n boodskap, snoeppakkie en lekker koue water. Hulle het die beste aanbevelings van plekke om te besoek, moet-doen aktiwiteite wat jy nie moet mis nie en selfs troeteldier-vriendelike restaurante. Dit was nie ons reg om hier tuis te gaan nie, dit was 'n voorreg. Ek dink ons het ons vir altyd vakansiebestemming gevind. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Liewe Elrise Wow! Baie baie dankie vir hierdie uitsonderlike resensie. Ons waardeer dit uit ons harte. Dit was net so spesiaal vir julle om ons stukkie hemel te deel. Baie dankie dat julle ons plekkie gekies het om te vakansie. Vir ons was dit 'n voorreg om julle te ontmoet. En 'n groot baie dankie dat julle ons plek so netjies en skoon gelos het, ons waardeer dit baie. Ons kan nie wag om julle weer te sien. Vriendelike groete Jeanne, Tony en ons honde kinders

Daniel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Hello Daniel Baie dankie vir die mooie gasresensie. Ons waardeer dit uit ons harte. Dit was 'n voorreg om vir julle te ontmoet. Dankie dat julle by ons stukkie hemel gebly het. Vriendelike groete Jeanne en Tony

Karin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Gasvryheid op sy beste. Huis is wat mens ervaar by Amelia's. Wat jy nodig het, is daar, dit is skoon, netjies, georganiseerd. Jeanne en Tony is so verwelkomend en gasvry. Die detail in die Sailor Suite is so mooi, alles is deurdink en met smaak gedoen. Dankie vir die heerlikste cupcakes en ongelooflike ontbyt. Julle is sulke lekker mense, met so lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Dear Karin Thank you for sharing your experience about your stay with us at Amelia's by the Sea. It was a pleasure to meet and host you. We are so pleased you enjoyed your stay with us. Yours in hosting Jeanne and Tony

Tana F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Our stay felt like heaven on earth. We had a wonderful stay. The hosts are lovely and their place is so peaceful. The view of the sea is breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Dearest Tana Thank you for reviewing us. It was such a pleasure to welcome you back to our slice of heaven for your second visit. Thank you for loving our heavenly paradise and staying with us again. We look forward to hosting you again. Yours in hosting Jeanne and Tony

Frans K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik en ontspanne. Baie lekker. Parkering is net 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Beste Frans Baie dankie vir jou resensie, ons is bly julle het lekker onspan en herrlik by ons gebly Yours in hosting Jeanne en Tony

Stephnie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beste waarde vir geld. Sal definitief weer by Jeanne & Tony gaan kuier. Van die oomblik wat ons by die plek stilgehou het tot wanneer ons weer vertrek het, het Jeanne & Tony ons op hulle hande gedra. Beste diens wat ons ontvang het. Die woonstel is baie mooi en gerieflik en het die mooiste uitsig oor die see. Baie dankie dat ons vir 'n paar dae deel van jul paradys kon wees. Ons sal definitief weer by die plek gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Beste Stephnie Baie dankie vir hierdie baie spesiale gas resensie, ons waardeer dit opreg. Ons kan nie wag om julle te verwelkom by ons hemel op aarde nie. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle wegbreek. Vriendelike groete Jeanne en Tony

Vernorene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker rustige plekkie om te ontspan. Die beste plekkie wat ons al ooit gebook het. Ons het onmiddelik met ons aankoms baie welkom en tuis gevoel. Hierdie plekkie het werklik ons verwagtinge oortref. Daar het die oulikste geskenkies op die bed vir ons gewag asook 'n persoonlike welkom boodskappie. Die gasheer het ook gereeld met ons ingecheck om seker te maak dat ons okay is. Thank you!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Amelia's by the Sea
Liewe Irvin en Vernie Wow! Baie dankie vir hierdie wonderlike gaste resensie. Ons is so gelukkig dat julle ons plekkie so baie geniet het. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kom bly. Baie dankie dat julle ons stukkie hemel gekies het vir julle verblyf. Yours in hosting Jeanne en Tony

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Eekhoring Street, Outenique Strand, Groot Brak, 6252, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3182d22e50669748e1a61328089ea3f3c8e37e417a9bdedac161a727ef22d89824e4d091a224c181b06765d754b7825f59f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 14 Eekhoring Street Outenique Strand 6252 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048921 22.279835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang