Amethyst Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Amethyst Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuis vir tot 7 mense in Kei Mouth en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende.
Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n TV met DStv-koppelpunt is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n braai-area buite die kombuisdeur.
Kei Mouth is 'n lieflike kusvakansiedorpie in Suid-Afrika se skilderagtige Oos-Kaapse Wildekus-streek. Daar is verskeie sandstrande en 'n buiteklub met 'n 13 putjie-gholfbaan. Doendinge in die omgewing sluit perdry, voetslaan, swem en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang