Amia House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Leervis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Amia House is in die kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die eiendom is naby 'n paar winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in die omgewing.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, asook 'n binnebraai. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Die leefarea lei na die patio wat lieflike buitebraaigeriewe bied vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 14 Leervis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Amia House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Leervis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang