Successfully reported
+28

Amia House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Leervis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amia House bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende in Struisbaai. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met genoeg sitplek. Daar is ook 'n binnebraai en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Vironica S
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste bly plek ooit. Netjiese, pragtige plek. Die beste, vriendelike diens ontvang. Sal definitief weer die plek bespreek.
Sep 2025
Engela P
Saam met lewensmaat
5.0
N ongelooflike oulike plek. Ongelooflike oulike plek.
Sep 2025
Danielle J
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely guest house! Lovely guest house! So pretty and clean. Beautiful inside, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lydia N
Saam met vriende
5.0
Ideale verblyf op Struisbaai. Amia House is 'n juweel! Pragtig, netjies, in 'n stil area, ideaal vir 'n groep van 4 - 'n hele goedtoegeruste huis. Sal...
Sien meer
Okt 2024
Carlin K
Saam met vriende
5.0
Gerieflike, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Pragtige, netjiese verblyf, kan dit regtig aanbeveel, soveel ekstra, Blitz, hout, beskuit en ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 14 Leervis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amia House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Leervis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA947877055c2e07e35b81bd86e001be4e764320aa0d99f3c28e09e3487034b010a28fe86677332b376a88989bacd81314e403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 14 Leervis Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.805989807314 20.055665373802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang