Successfully reported
+24

Amicus

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 407 St Patrick Drive, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nature's Valley - 'n Gebied van uitstaande natuurlike skoonheid.

Amicus is in die kusdorpie Nature's Valley langs die bekende Kaapse Tuinroete geleë en word omring deur die Tzitzikamma Nasionale Park. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge komplimenteer die rustigheid van hierdie baie bekoorlike vakansiedorpie.

Hierdie akkommodasie is gerieflik gemeubileer en volledig toegerus vir 'n selfsorg-gesinswegbreek. Dit bestaan uit 'n eenheid met 3 slaapkamers en 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste.

Jy kan die Tuinroete verken vanaf hierdie ideaal geleë wegbreek of bloot ontspan en die son geniet. Die eiendom is 300 meter van die strand af en 'n 5 minute se stap neem mens na die strandmeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis parkeerplek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 407 St Patrick Drive, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amicus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 407 St Patrick Drive, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMWY1MTY1LTQxYmUtNGYwZS05OWU1LTRjNWEzNDU2ZDZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 407 St Patrick Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.97884787733 23.56157541275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang