Successfully reported

Amity Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Tiara L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Very good. Very clean, good service. Amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

It was a pleasant stay. My stay, as always, was very good. I travel for my studies. Amnity is a quiet space to work and prepare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Na. A lovely place, with very pleasant hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Ja, dankie, uitstekende diens en netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer! Jullee is welkom hier!

Kathy V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Dit is 'n baie netjiese plek met vriendelike kliëntediens. Diens was baie vriendelik, het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Skoon en netjies. Uitstekende en vriendelike diens. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Salig stil en rustig. Veilig, netjies en knus ingerig. Hierdie netjiese gastehuis is sentraal geleë in ’n stil buurt. Dis baie netjies en is knus ingerig. Die tuin, grasperk en swembadarea is ’n lushof. Ons het van die braaiarea gebruik gemaak en die gawe gasvrou het ons met ’n glimlag gehelp met ’n braaibak, eetgerei en ’n blikoopmaker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Jetske, dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was aangenaam om te ontmoet en julle as gaste te kon akkommodeer.

Estelle S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantasties, skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs en baie welkom gevoel. Baie lekker en ongelooflik goeie diens en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om te ontmoet!

Pieter K
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantastiese gastehuis. Lieflike beddens, skoon en netjies. Sal beslis weer kom. Ons het baie lekker gebly! Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie Pieter vir jou vriendelike terugvoer. Julle is altyd welkom hier!

Madelaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is netjies en is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang