Successfully reported

Ammabed Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anri W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Puik akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus en baie mooi versier. Baie netjies en skoon. Privaat ingang met elektriese hek na die 2 woonstelle toe met veilige parkering. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die verblyf met gemak aanbeveel vir enigeen wat in Caledon moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani F
1 nag
5.0
Feb 2025

My volgende besoek aan Caledon, bespreek ek beslis weer hier! Baie dankie! Uitstekende kliente diens, vriendelike ontvangs, privaat en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvina J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Relaxed. My stay was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Skoon gemaklike plekkie. Lekker vir 'n nag se oorslapie. Ons het regtig lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Al wat gepla het, was dit nie klankdig nie. Ons kon die mense in die aangrensende kamer hoor gesels. Die TV het opgehou werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shamilla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Good use of small space. The accommodation was cosy and quite a surprising use of space. Erika was friendly and welcoming. We were able to use the braai area and she provided the necessary utensils. I would just like to mention that on the website there is a picture of a swimming pool, creating an expectation that it would be available. But one is not allowed to use it; perhaps the picture should then be removed from the website if not for visitors' use. However, I would recommend this accommodation as it has safe inside parking as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alexandra B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lovely. The host is so lovely and accommodating. She responded quickly to our questions and was well organised. The room is perfect and even has an aircon which was wonderfully unexpected. It is perfect if you plan to be out and about, exploring Caledon or Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend en mensgeoriënteerde gasvrou. Baie mooi, skoon, pragtige dekor en vriendelike, baie behulpsame gasvrou. Het my man se hemp gestryk vir die geleentheid wat ons bygewoon het, asook vir ons padkos gemaak vir die lang rit terug Johannesburg toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Ammabed Accommodation
Dankie, dit was 'n groot plesier om jul te kon ontvang.

Anthony A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ideal location, tranquil, peaceful and safe. Amazing breakaway from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britney W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Nice and quiet stay. Nice and spacious room. Host very welcoming. Quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Human Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp1tEoZ4iRSoAiVmb4m80hm3c51BPaV6ZJPHOjTSwnYa3TTjxO9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 4 Human Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.228363835667 19.419697720238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang