Ammabed Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Human Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ammabed Accommodation is geleë in die stil dorpie Calendon in die Overberg. Die eiendom is slegs 11 km vanaf One Heaven and Earth en 5.3 km vanaf The Wood se troulokale.
Verblyf word in 2 elegant versierde kamers gebied. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beide kamers het kombuisies wat toegerus is met yskaste, ketels, breekware en mikrogolfoonde.
Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi, veilige parkeerplek onderdak, en beddegoed, sowel as handdoeke, word voorsien. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe.
Ander besienswaardighede in die omgewing sluit in Hemel en Aarde-vallei, Greyton en die historiese Genadendal op die R406.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Human Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Ammabed Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Human Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang