Amorgos Place
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Amorgos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Amorgos Place is 'n selfsorghuis wat in Skiathos, Langebaan geleë is. Dié Weskusdorp is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale plek vanwaar die Weskus en besienswaardighede in die omgewing verken kan word. Die huis is ook slegs 'n hanetreetjie vanaf die strand, Club Mykonos Resort, en die inkopiesentrum.
Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is ook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer.
Die huis het 'n oopplan-kombuis met Caeser Stone-blaaie, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en mikrogolf, asook 'n ontbyttoonbank. Die eetarea het sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV met volledige DStv. Daar is binnebraaigeriewe en buitebraaigeriewe vir gaste se gebruik.
Die huis het onbeperkte WiFi-toegang en voorsien alle linne behalwe handdoeke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Amorgos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Amorgos Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Amorgos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang