Amourette's Cottages
Beskrywing
'n Bekostigbare eenheid wat aan al die basiese behoeftes van gaste onderweg voldoen, en 'n skoon en funksionele plek bied om vir die nag te rus. Die eenheid beskik oor 'n ruim slaapkamer en 'n volledig toegeruste kombuisie met alles wat jy nodig mag hê. Die outydse badkamer neem jou terug na die Abba-era. Die eenheid het sy eie privaat ingang en maak oop na 'n pragtige tuin met 'n klein patio, perfek om 'n skemerkelkie te geniet. Onderdakparkering met elektriese heinings en 'n sekuriteitshek verseker gemoedsrus. Die eenheid is ontwerp vir een gas, maar het 'n dubbelbed wat twee kan akkommodeer. Die gelyste prys is vir een persoon, met 'n bykomende R100 vir 'n tweede gas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om altyd bedagsaam teenoor ander te wees en stilte te handhaaf.
Selfone moet asseblief na 21:00 op vibrasie gestel word.
Alle musiek, video's of stroming moet met oorfone geluister word om nie medegaste te steur nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Spacious one bedroom flatlet with a private little garden. Your own little braai area with a weber braai. Unit furnished in a classic contemporary style which includes various antiques as well as beautiful Oval Mirror. A functional office corner for the working traveller or remote worker. Ruim een slaapkamer woonstel. Aparte sitkamer wat uitkyk op n privaat tuintjie en weber braai area. Woonstel is stylvol gemeubeleer in klassieke moderne style met kenmerkende antieke Ovaal Spieel. Veilige onderdak parkering. Omring met Elektriese heinings. n Gemaklike werksarea vir die afstand werker of korporatiewe reisiger.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om altyd bedagsaam teenoor ander te wees en stilte te handhaaf.
Selfone moet asseblief na 21:00 op vibrasie gestel word.
Alle musiek, video's of stroming moet met oorfone geluister word om nie medegaste te steur nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
A picture is worth a thousand words. Open your curtains onto a beautiful garden with a private wrap around Stoep. Coffee in your PJ's next to the pool only accessible to your unit. Decorated in neutral colours with influences of Chinese antique red. full kitchen with a spacious bathroom. Walking distance from UNITAS HOSPITAL. Covered parking. Electric fence. A spacious unit where you can breathe after a hectic day. 'n Kiekie se meer as ' duisend woorde. Trek jou gordyne oop en beleef die pragtige private tuin. Koffie op die stoep langs die swembad slegs vir jou privaat gebruik. Die eklektiese Interieur is in neutrale kleure met 'n tikkie Chinese antieke rooi vir styl. Braai geriewe vir 'n eg Suid Afrikaanse leefstyl tot jou beskikking.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om altyd bedagsaam teenoor ander te wees en stilte te handhaaf.
Selfone moet asseblief na 21:00 op vibrasie gestel word.
Alle musiek, video's of stroming moet met oorfone geluister word om nie medegaste te steur nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 197 Selborne Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang