Amri
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Road, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 195 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Amri Gem bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Hluhluwe, KwaZulu-Natal, en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 is langsaan beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, Showmax en gratis WiFi. Die woonstel gebruik sonkrag, so gaste hoef nie oor beurtkrag bekommerd te wees nie.
Ontspan buite op die groot stoep waar daar 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n tuin vol voëllewe is.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Main Road, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Road, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang